Product Description
Viskos
Author: Jaco Jacobs
Format: Paperback
Recommended for ages 7+
ATKV-Woordveertjies: Graad 2 tot Graad 3 2017
Wat sal jy doen as ’n boelie jou goudvis in die skool se toilet afspoel? Dit is presies wat met Dennis gebeur.
Gelukkig kry hy sy goudvis terug. Maar daar wag ’n GROOT skok op die hele skool toe Dennis se goudvis begin groei en groei en GROEI!
About the Author
Jaco Jacobs is die skrywer van vele bekroonde, topverkoper boeke vir kleuters, kinders en tieners. Hy vertaal graag en het al vertalings vir kinders en tieners in beide fiksie- en niefiksieboeke gedoen.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace