Product Description
VIR GRAAD 2 Onderwysersgids
Format: Physical Hardcopy
Oxford Storieboom is ’n opwindende leesreeks. ’n Holistiese taal-benadering word gevolg met die fokus op die storie self. Die Onderwysersgids sluit in: ’n visuele uiteensetting van die struktuur van die leesreeks, nuttige riglyne vir woordbou en die aanleer van klanke, talle interessante idees vir aktiwiteite en speletjies wat leerders sal help om hul lees- en taalvaardighede op ’n genotvolle wyse te ontwikkel en uit te brei.”
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of SA School and Office Supplies (Pty) Ltd, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.