Product Description
Via Afrika Wiskunde Graad 3 Werkboek
Format: Physical Hardcopy
Wiskunde is ’n opwindende vak wat ons help om die wêreld om ons te verstaan, en vanjaar sal jy selfs nog meer daaroor leer. Jy gaan leer van vorms, kalenders en horlosies.
Jy gaan leer hoe om getalle op nuwe maniere te gebruik, en jy gaan voorwerpe op kaarte vind. Dis maar net ’n klompie van die pretaktiwiteite wat vir jou op die bladsye van hierdie boek wag.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.