Early Bird Spring Sale – Banner & Hero
15% OFF Sitewide · 1–30 September

Our Biggest Sale of the Year

EARLY BIRD 🐣 SPRING SALE

Order early and get 15% off all textbooks.
Beat the back-to-school rush – at unbeatable prices.

CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Via Afrika Lewenswetenskappe Graad 12 Leerderboek

R365.90
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781415439654
UPC:
9781415439654
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Via Afrika Lewenswetenskappe Graad 12 Leerderboek

Format: Physical Hardcopy

Waarom oorleef sommige spesies op Aarde, terwyl ander uitsterf? Hoekom besit sommige organismes uitstaande kenmerke soos om hulleself te kan kamoefleer of immuun te wees teen siektes? Die geheim lê in DNA, waar mutasies plaasvind en van een generasie na ‘n volgende oorgedra word, en daardeur fisiese voordele verskaf wat oorlewing verseker. Dit is slegs een van die fassinerende aspekte wat jy gedurende hierdie jaar gaan ondersoek.

Jy sal ook die senustelsel, die sintuie, menslike voortplanting, en voortplanting in ongewerwelde diere ondersoek, aangesien hulle strukture en prosesse die oorlewing van die omgewing verseker. Jy sal nie alleenlik splinternuwe kennis en vaardighede opdoen nie, maar dit ook in toekomstige studies en jou loopbaan kan toepas – jy sal ook ‘n hernude waardering vir die wonder van die lewe en ons planeet kry; die beskerming van die lewe, waarvoor ons as mense verantwoordelik is.

Features:

  • Volkleur, A4 grootte handboek.

  • Pragtige illustrasies en keurige uitleg.

  • Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen.

  • Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ‘n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys.

  • Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik.

  • Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het.

  • ‘n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer.

  • Die Formele Assesseringstaak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir dié wat in die klas voltooi moet word.

  • Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening.

  • ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Via Afrika Publishers
Publisher Title:
Via Afrika Lewenswetenskappe Graad 12 Leerderboek
Format:
Physical Hardcopy