Early Bird Spring Sale – Banner & Hero
15% OFF Sitewide · 1–30 September

Our Biggest Sale of the Year

EARLY BIRD 🐣 SPRING SALE

Order early and get 15% off all textbooks.
Beat the back-to-school rush – at unbeatable prices.

CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Via Afrika Besigheidstudies Graad 12 Leerderboek

R329.90
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781415441336
UPC:
9781415441336
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Via Afrika Besigheidstudies Graad 12 Leerderboek

Format: Physical Hardcopy

In hierdie finale, fassinerende jaar van sekondêre skool Besigheidstudies, sal baie leerareas wat belangrik is vir toekomstige sukses, behandel word. Jy sal begin verstaan wat die impak van wetgewing op besighede is. Jy sal meer ontdek omtrent beleggings, werwing en spanprestasies. Jy sal groen besigheid ondersoek.

Jy sal ook tyd aan kreatiewe denke spandeer, wat jou vermoë vir die oplos van komplekse probleme sal verbeter, veral as entrepeneur, wat baie waardevol sal wees indien jy besluit om in die toekoms jou eie besigheid te begin. Dit is een ding om ‘n droom te hê, maar dit is net so belangrik om te weet hoe om daardie droom waar te maak. Hierdie kursus sal jou help om juis dit te doen.

Features:

  • Volkleur, A4 grootte handboek.

  • Pragtige illustrasies en keurige uitleg.

  • Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen.

  • Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ‘n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys.

  • Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik.

  • Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het.

  • ‘n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer.

  • Die Formele Assesseringstaak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir dié wat in die klas voltooi moet word.

  • Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening.

  • ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Via Afrika Publishers
Publisher Title:
Via Afrika Besigheidstudies Graad 12 Leerderboek
Format:
Physical Hardcopy