Early Bird Spring Sale – Banner & Hero
15% OFF Sitewide · 1–30 September

Our Biggest Sale of the Year

EARLY BIRD 🐣 SPRING SALE

Order early and get 15% off all textbooks.
Beat the back-to-school rush – at unbeatable prices.

CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Via Afrika Afrikaans Huistaal Intermediêre Fase Gevlakte Leesboek 21: Lug- en seediere

R63.90
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781415437582
UPC:
9781415437582
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Via Afrika Afrikaans Huistaal Intermediêre Fase Gevlakte Leesboek 21: Lug- en seediere

Format: Physical Hardcopy

Via Afrika se Intermediêre Fase Gevlakte Leesskema bestaan uit 36 leesboeke wat so ontwikkel is dat dit aan die leerder ‘n verskeidenheid leesteks bied, wat toenemend meer ingewikkeld raak soos die reeks vorder. Die gevlakte leesboeke kan in drie kategorieë geplaas word: Fiksie, Nie-Fiksie en Fiksie met feite.

Volkleur illustrasies en hoogs-interessante onderwerpe sal verseker dat die leerders deelneem en leesvaardighede ontwikkel. Vrae aan die einde van elke verhaal kan gebruik word as groepsbesprekings om te verseker dat die leerders verstaan wat hulle gelees het.

Die Via Afrika Intermediêre Fase Gevlakte Leesboeke word in drie grade verdeel:

Leesboeke 1 tot 12 vir Graad 4;

Leesboeke 13 tot 24 vir Graad 5;

Leesboeke 25 tot 36 vir Graad 6.

Hoewel, sommige leerders sal moontlik die leesboeke van ‘n hoër of laer graad verkies omdat dit beter by hulle leesvaardigheid pas.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Via Afrika Publishers
Publisher Title:
Via Afrika Afrikaans Huistaal Intermediêre Fase Gevlakte Leesboek 21: Lug- en seediere
Format:
Physical Hardcopy