Product Description
Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 3 Leesboek 4
Format: Physical Hardcopy
Grootboeke en Leesboeke is ‘n belangrike vorm van gedeelde lees in die klaskamer. Gedeelde lees is geskoei op die beginsel dat ‘n beginnerleser deur ‘n ervare leser begelei word.
Hierdie is ‘n erkende metode vir die aanleer van geletterdheid. Die Via Afrika Grootboek en Leesboek reeks is ‘n ideale hulpbron vir gedeelde lees aktiwiteite in die klaskamer
Contents:
-
Natuurrampe
-
Diere wat ons help
-
Die bok en die stok wat reën lok
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.