Product Description
Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 3 Grootboek 5
Format: Physical Hardcopy
Grootboeke en Leesboeke is ‘n belangrike vorm van gedeelde lees in die klaskamer. Gedeelde lees is geskoei op die beginsel dat ‘n beginnerleser deur ‘n ervare leser begelei word. Hierdie is ‘n erkende metode vir die aanleer van geletterdheid. Grootboeke help die onderwyser om die leesproses te moduleer, deur die teks na te volg.
Vir die leerders voor te lees en hulle aan te moedig om saam te lees soos hulle kan. Die onderwyser illustreer hoe om inligting op die bladsy te gebruik en vul sodoende die gapings in leerders se kennis. Die Via Afrika Grootboek en Leesboek reeks is ‘n ideale hulpbron vir gedeelde lees aktiwiteite in die klaskamer.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.