CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Verken Besigheidstudies Graad 12 Leerderboek

Now: R399.60
Was: R444.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780636141285
UPC:
9780636141285
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Verken Besigheidstudies Graad 12 Leerderboek

Authors: M Bounds, R Mallgee, A Zeeman, W Mayhew

Format: Physical Hardcopy

V oldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (NKABV) E ksamenoefening en assesseringsgeleenthede word verskaf R iglyne van die volledige Assesseringsprogram word verskaf K laskamers regoor Suid-Afrika het die materiaal gebruik en beproef E ksamensukses deur leerders te ondersteun en te betrek N uttige wenke vir klaskameronderrig Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in: Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk; Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas.

Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Maskew Miller Learning
Publisher Title:
Verken Besigheidstudies Graad 12 Leerderboek
Format:
Physical Hardcopy
Author:
M Bounds, R Mallgee, A Zeeman, W Mayhew