CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Veldbestuur – Beginsels en Praktyke

Now: R351.00
Was: R390.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781920217563
UPC:
9781920217563
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Veldbestuur – Beginsels en Praktyke

Author: Frits van Oudtshoorn

Format: Paperback

Veld is ’n lewensbelangrike natuurlike hulpbron vir ons aardse bestaan. Sowat 80% van ons mooi land bestaan uit veld.

Die grootste deel daarvan word vir vee- en wildboerdery asook vir bewaring van biodiversiteit en vir ontspanning gebruik. Goeie veldbestuur is nodig om grondagteruitgang te stuit en om volhoubare voedselproduksie en bewaring van biodiversiteit te verseker.

Maar goeie veldbestuur berus op ’n goeie kennis van ekologiese beginsels en veldbestuurspraktyke, iets wat baie grondgebruikers nie beskore was om te verkry nie. Dié boek poog om die nodige kennis te verskaf om grondgebruikers te help om die grond in hul sorg doeltreffend te bestuur - inderdaad ’n reuseverantwoordelikheid.

Features:

  • Hoofstuk 1 is ’n inleiding tot die onderwerp en sluit ook belangrike wetgewing in.

  • Hoofstuk 2 bespreek die natuurlike hulpbronne, soos grond, plantegroei en water, waaroor ons tydens veld- en grondbestuur beheer uitoefen.

  • Hoofstuk 3 handel oor ekologiese beginsels, met afdelings oor basiese ekologiese prosesse, die rol van plante en diere, en grondagteruitgang.

  • Hoofstuk 4 bevat al die belangrike praktyke soos eiendomsbeplanning, weidingstelsels, brandbestuur, die beheer van ongewenste plante en nog veel meer.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Authors:
Frits van Oudtshoorn
Publisher Title:
Veldbestuur – Beginsels en Praktyke
Publisher:
Briza Publications
Format:
Paperback