Product Description
Veerkrag (Afrikaans SP)
Format: Physical Hardcopy
Veerkrag is ‘n bundel met kortverhale, gedigte en eenbedrywe vir eerste- en tweedetaalleerlinge in die hoërskool. Die uitleg en inhoud is innoverend en fokus spesifiek op die moderne tiener.
Bydraes kom van gevestigde skrywers, maar heelwat is die pennevrug van bekende, jonger Afrikaanse stemme – vandaar die insluiting van etlike tot nou toe ongepubliseerde tekste. Ervare onderwysers het gegradeerde vrae opgestel wat fokus op die inhoud, maar ook klasgesprekke sal stimuleer. ‘n Boek vir die klaskamer, maar ongetwyfeld ‘n verrykende leeservaring vir almal wat hou van Afrikaans.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of SA School and Office Supplies (Pty) Ltd, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.