Product Description
Van man tot man
Authors: Olive Schreiner, JM Coetzee, Antjie Krog
Format: Softcover
Olive Schreiner se aangrypende roman From Man to Man het sy aanvang in 1873 gehad, maar is nooit voltooi nie. In 1926 word dit postuum deur haar eggenoot uitgegee.
Die Nobelpryswenner JM Coetzee het onlangs die roman versorg en verwerk, en ’n gepaste slothoofstuk bygeskryf. Dit speel af in die 1860’s en handel oor twee susters wat grootword op ’n plaas in die Groot-Karoo.
Schreiner se intelligensie en belesenheid skep die indruk van ’n kontemporêre roman. Dit is vertaal deur Antjie Krog.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.