Product Description
Uitvou + Speel Pophuis
Authors: Arrhenius, Ingela P
Format: Hardcover
Omskep hierdie wonderlike uitvouboek in 'n pragtige 3D pophuis met karakters wat regop kan staan en meubels en plakkers waarmee jy elke kamer kan versier. Daar is uitdrukkarakters, meubelstukke om te bou en kleurvolle plakkers om die huis mee te versier.
Jy kan die kombuis, badkamer, sitkamer en slaapkamer jou eie maak! Omskep hierdie boek in jou eie persoonlike pophuis en speel ure daarmee!
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.