CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Trompie Omnibus 2

R235.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780798163965
UPC:
9780798163965
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Trompie Omnibus 2

Author: Topsy Smith

Format: Softcover

Nóg drie stories uit die gewilde Trompie-reeks. In Trompie die hoërskoolseun begin die nuwe skooljaar en Trompie, Blikkies, Dawie en Rooie gaan hoërskool toe.

Die vier moet gewoond raak aan nuwe reëls, nuwe onderwysers en ouer boelies wat poetse vir hulle bak. In Trompie die dromer word die Boksombende bedreig – deur ’n meisiekind!

Trompie, die Grootkaptein en meesterlike planmaker, is smoorverlief en sit heeldag net en droom. En in Trompie die speurder kom Trompie en Rooie op skelms af wat fietse steel.

Trompie agtervolg hulle en beland in ’n groot penarie. Die ondeunde Trompie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Human & Rousseau
Publisher Title:
Trompie Omnibus 2
Authors:
Topsy Smith
Format:
Softcover