Product Description
Top Class Afrikaans FAL Grade 2 Learner's Book
Authors: S Pretorius, S Ferraris, D Rudling
Format: Physical Hardcopy
Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-reeks en bevat die volgende eienskappe: hulpbronne vir die onderwyser in ‘n pakket. Top Klas Afrikaans Eerste Addisionele Taal volg ’n integreerde en gebalanseerde leerprogram wat kommunikatiewe bevoegdheid aan alle leerders verskaf. ’n Ryk tapisserie van stories verskaf die konteks vir die woordeskat, taal, fonetiek, luister en praat, rolspel, lees- en skryfaktiwiteite.
Features:
-
Dek al die vereistes van die CAPS-dokument vir elke vak
-
Bied stap vir stap leiding vir die onderwyser
-
Bevat ‘n eenvoudige en gebruikersvriendelik bladontwerp
-
Bied ‘n Onderwysersgids vir die onderwyser met bykomende
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.