Product Description
Toorberg
Authors: Etienne van Heerden, Nic de Jager
Format: Softcover
In die wilde nagte of bedags as die son bloed uit ’n klip wil trek en ’n mens se gedagtes koorsig maal – dan loop waarheid en verdigsel, geskiedenis en toekoms, lewe en dood deurmekaar op Toorberg, erfgrond van die Moolmans. Daar word van die magistraat verwag om oor ’n hele stam te oordeel, oor die lewendes en die dodes.
Hy moet elkeen se skuld bepaal en daarom almal se “sondes oopkrap”. Die Moolmans vergewe nie.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.