Product Description
The Answer Series Graad 10 Rekeningkunde 3-in-1 KABV Studiegids
Author: Ann Botha
Format: Physical Hardcopy
Hierdie Graad 10 Rekeningkunde 3-in-1 Klasteks & Studiegids bied ’n stewige grondslag vir sukses in Rekeningkunde, beide nou en in toekomstige grade. Die inhoud word in logies gestruktureerde afdelings aangebied wat leerders help om ’n duidelike begrip van die noodsaaklike terme, konsepte en beginsels van die vak te ontwikkel.
Gegradeerde vrae en antwoorde regdeur die boek gee leerders die geleentheid om dit wat hul geleer het toe te pas, selfvertroue op te bou en hul vordering te monitor.
Features:
-
Stap-vir-stap, SISTEMATIESE BENADERING
-
Omvattende NOTAS met UITGEWERKTE VOORBEELDE per onderwerp
-
Gegradeerde VRAE en ANTWOORDE per onderwerp
-
VRAESTELLE en ANTWOORDE met handige wenke
Die sleutel tot sukses in Rekeningkunde is gereelde oefening, en hierdie boek bied leerders volop geleenthede om hul vaardighede op te bou en te versterk.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.