CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Studiewerkgids: Die laaste karretjiegraf

R189.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781776071661
UPC:
9781776071661
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Studiewerkgids: Die laaste karretjiegraf

Author: Alicia van der Spuy

Format: Softcover

Best Books Studiewerkgids: Die laaste karretjiegraf Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe drama? Verstaan jy die inhoud en struktuur?

Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Die laaste karretjiegraf, die voorgeskrewe drama vir Graad 11 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet.

Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die drama word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou!

Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die dramateks verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders?

Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak.

Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Inhoud van hierdie studiewerkgids Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens KABV-voorskrifte.

Hierdie studiewerkgids sluit aan by Die laaste karretjiegraf, die goedgekeurde voorgeskrewe drama vir Graad 11 Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Die andwoordstel is gratis aflaaibaar: Best Books Studiewerkigs Die laaste karretjiegraf memoranda

Features:

  • Inleiding tot die drama.

  • Opsommings van al die tonele, met Engelse vertalings van moeilike woorde.

  • Ná elke opsomming volg kontekstuele vrae in Afrikaans, met genoeg plek vir leerders se antwoorde.

  • Antwoorde op alle vrae word verskaf.

  • Die struktuur van die drama, karakterisering, ensovoorts.

  • Literêre begrippe, simbole, styl, ensovoorts.

  • Verrykingsaktiwiteite om leerders se belangstelling aan te wakker.

  • ’n Konsepvraestel (met antwoorde) om leerders se kennis te toets.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Human & Rousseau
Publisher Title:
Studiewerkgids: Die laaste karretjiegraf
Authors:
Alicia van der Spuy
Format:
Softcover