Product Description
Studiegids: Die lewe se vuil houe
Author: Mia Singels
Format: Paperback
Recommended for ages 13+
Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gidse is ideaal vir onderwysers om die analise van die roman te vergemaklik: literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee, daar is klasbesprekingspunte en navorsingsonderwerpe vir die Letterkundeprojek word ook gegee.
Dit kan in beide Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal-klasse gebruik word.
About the Author
Mia Singels is ’n oudonderwyser, met 13 jaar onderwys-ondervinding. Gedurende hierdie tyd werk sy ook as vryskutontwikkelaar en -skrywer vir verskeie uitgewers van opvoedkundige boeke.
Sy is sedert 2021 ’n vakspesialis en ontwikkelaar vir Afrikaans Huistaal by die MOS Skolegroep waar sy haar beywer om die kurrikulum op ’n vars en interaktiewe manier aan hoërskool-leerders te verpak.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace