CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Stories vir lekker lees: Leesboek 2 Vlak 2 Graad 4

R296.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781770029064
UPC:
9781770029064
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Stories vir lekker lees: Leesboek 2 Vlak 2 Graad 4

Author: Fanie Viljoen

Format: Softcover

Stories vir lekker lees (Vlak 2) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit.

Stories vir lekker lees bevat verskeie soorte kort literere tekste soos kortverhale, mites, fabels, sprokies, vertellings, dramas, hoorspele, fotoverhale, ensovoorts. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir die Afrikaanse letterkunde kan ontwikkel terwyl hulle ook hul leesvaardigheid bevorder.

Die Boek 2-reeks bevat ses bundels: Stories vir lekker lees – Vlak 1 (Graad 4); Stories vir lekker lees – Vlak 2 (Graad 4); Stories vir lekker lees – Vlak 3 (Graad 5); Stories vir lekker lees – Vlak 4 (Graad 5); Stories vir lekker lees – Vlak 5 (Graad 6); Stories vir lekker lees – Vlak 6 (Graad 6).


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Best Books
Publisher Title:
Stories vir lekker lees: Leesboek 2 Vlak 2 Graad 4
Authors:
Fanie Viljoen
Format:
Softcover