Product Description
Sosiopedagogiek 2000
Author: JWM Pretorius
Format: Physical Hardcopy
Hierdie omvattende publikasie ondersoek die gesin, skool en samelewing vanuit 'n sosiopedagogiese perspektief. Van die relevante temas wat breedvoering bespreek word, sluit in:
Gesin
Skool
Samelewing
Sosiopedagogiek 2000 is 'n nuttige verwysingsbron en is noodsaaklik vir almal wat by opvoeding betrokke is.
Features:
-
gesinsdinamiek, - funksie en -tipes
-
die kwesbaarheid van die hedendaagse gesin
-
opvoedingsfoute en verhoudingsversteurings
-
verantwoordelikhede, bv. sosialisering in die skoolsituasie
-
opvoedingskommunikasie in die klas- en lessituasie
-
milieugestremdheid en kompensatoriese onderwys
-
multikulturele onderwys
-
strukturele en dinamiese kenmerke
-
sosiaal-maatskaplike euwels, bv. dwelm- en alkoholmisbruik, jeugmisdaad, selfmoord, satanisme en kindermishandeling
Contents:
-
Hoofstuk 1 Die Sosiopedagogiek as wetenskap
-
Hoofstuk 2 Die gesin in sosiopedagogiese perspektief
-
Hoofstuk 3 Die skool in sosiopedagogiese perspektief
-
Hoofstuk 4 Multikulturele onderwys
-
Hoofstuk 5 Die sosialisering van die leerling in die skoolsituasie
-
Hoofstuk 6 Sosiale fasette van die klassituasie
-
Hoofstuk 7 Riglyne vir opvoedingskommunikasie in die lessituasie
-
Hoofstuk 8 Die samelewing in sosiopedagogiese perspektief
-
Hoofstuk 9 Dwelm- en alkoholmisbruik
-
Hoofstuk 10 Jeugmisdaad
-
Hoofstuk 11 Milieugestremdheid
-
Hoofstuk 12 Jeugselfmoord
-
Hoofstuk 13 Satanisme
-
Hoofstuk 14 Kindermishandeling
-
Hoofstuk 15 Opvoedingsfoute en verhoudingsversteuringe in die gesinsituasie
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.