CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Sondebok

R320.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780798178693
UPC:
9780798178693
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Sondebok

Author: Irma Venter

Format: Softcover

Ranna Abramson skuil van die gereg ná die dood van drie mans na aan haar. As ’n guns aan die geheimsinnige Adriana de Klerk gebruik sy en Alex Derksen hul dekmantel as joernaliste om ’n aanval op ’n vrou onder Adriana se beskerming te ondersoek.

Dit lei hulle na ’n skokkende ontdekking – ’n nuwe leidraad oor die verdwyning van ’n talentvolle matriekmeisie ses jaar gelede. Die derde boek in Irma Venter se gewilde S-reeks.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Human & Rousseau
Publisher Title:
Sondebok
Authors:
Irma Venter
Format:
Softcover