Product Description
Skilpoppe
Author: Barrie Hough
Format: Softcover
Toe Anna gekies word om die rol van Juliet te speel in die skoolopvoering van Romeo and Juliet, is dit vir haar soos ’n droom wat waar geword het. Maar dit word ook vir haar ’n tyd waarin sy leer dat mense, soos sy self, soveel ánder mense binne-in hulleself versteek, soos die Russiese baboesjkas of “skilpoppe”.
Hierdie boek is bekroon met die Sanlam-prys vir Jeuglektuur (1998) en die M.E.R.-Prys. Laai die onderwysersgids gratis hier af: Skilpoppe Onderwysersgids
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.