CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Skilderkrans

R300.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780639607054
UPC:
9780639607054
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Skilderkrans

Author: Joe Olivier

Format: Paperback

 

’n Land in wording, ’n oorlog wat dreig, ’n kruispad kans-ontmoeting wat alles verander Dit is 1899. Oorlog tussen Brittanje en die Boere Republieke lyk onafwendbaar.

Magdalena se familie verlaat die Kaap Kolonie vir die Oos-Vrystaat sodat haar pa vir die Republieke kan baklei. Jacobus se familie, en sy vriend Henog, is weer op pad Kolonie toe, juis om die oorlog te probeer ontglip.

Die twee trekke se paaie kruis by die Leeurivier, ’n ontmoeting wat ’n onherroeplike invloed op die res van Magdalena, Jacobus en Henog se lewens sal hê. Van hulle vestiging op Nooitgedacht tot die eerste skote by die Slag van Stormberg, van guerrilla-oorlogvoering met die Boere kommando’s, tot die Britse verskroeide aarde beleid, van die konsentrasiekampe tot die poging om te hervestig na die oorlog; deur alles en meer sal hulle ’n pad moet oopkap om hul plek in hierdie onstuimige land te vind

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
04/05/2021
Language:
Afrikaans
Pages:
280
Dimensions:
198 × 130 × 20 mm
Weight:
0.3 kg