Product Description
Shuters Top Klas Sosiale Wetenskappe Graad 8 Onderwysersgids
Authors: P. Middlebrook, C. Dibben, S. Haw, M. Burton, N. Mlilo, N. Nkosi
Format: Physical Hardcopy
Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-reeks en bevat die volgende eienskappe: Hierdie Shuters Top Klas Sosiale Wetenskappe Graad 8 Onderwysersgids bevat die volgende voordele: Beskikbare komponente Shuters Top Klas Sosiale Wetenskappe Graad 8 Leerdersboek Shuters Top Klas Sosiale Wetenskappe Graad 8 Onderwysersgids
Features:
-
Dek al die vereistes van die CAPS-dokument vir elke vak
-
Bied stap vir stap leiding vir die onderwyser
-
Bevat 'n eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp
-
Bied ·n Onderwysersgids vir die onderwyser met bykomende hulpbronne vir die onderwyser in 'n pakket
-
Dek uitvoerige vereistes van die CAPS-dokument vir elke vak
-
Is 'n metodiese handleiding vir die onderwyser oor elke eenheid en aktiwiteit
-
Verskaf antwoorde viral die aktiwiteite en formele assesserings
-
Bevat nuttige kruisverwysings na die Leerdersboek
-
Bied nuttige bykomende hulpbronne vir die onderwyser
-
Het ·n eenvoudige, gebruikersvriendelike bladontwerp
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.