Product Description
Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 7 Leerdersboek
Authors: Daleen Christiaans, Tammin Barker, Tracy Blues, Jane Dickinson
Format: Physical Hardcopy
Shuters Top Klas Lewensorientering is deel van die reeks 'Eerste Klas' handelsmerke vir VOO. Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 7 is 'n nuwerwetse program wat maklik is om te volg en verenigbaar is met die nuwe Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklaring van 2011. Die boek is deur ervare onderwysers en liggaamlike opvoedingspesialiste geskryf en op opvoedkundige gebied grondig met deurtastende inhoud.
Eerste Klas Lewensorientering fasiliteer die groei en ontwikkeling van jong mense op emosionele, fisiese en sosiale vlak. Hierdie Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 7 Leerdersboek bevat die volgende voordele vir die leerder: Beskikbare komponente Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 7 Leerdersboek Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 7 Hulpbronpakket vir die Onderwyser
Features:
-
Akkurate inhoud oor fisiese, emosionele en sosiale ontwikkeling
-
Gedetailleerde, leersame beroepsvoorligting
-
'n Volledig geilllustreerde liggaamsopvoedingsprogram
-
Prikkelende aktiwiteite wat selfontwikkeling bemoedig
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.