CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Shuters Top Class Wiskunde Graad 6 Leerdersboek

R167.14
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780796047328
UPC:
9780796047328
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Shuters Top Class Wiskunde Graad 6 Leerdersboek

Authors: S Foster, J Naidoo, MA Sosibo, S Sukdeo, AM Thompson, PC Wessels

Format: Physical Hardcopy

Shuters Top Klas Wiskunde Graad 6 vir die lntermediere fase bevorder die leerder se wiskundige konsepte, vaardighede en kennis deur probleemoplossing, analitiese en kreatiewe denke, te ontwikkel. Die reeks stel leerders in staat om Wiskunde in verband te bring met hul alledaagse lewens.

Interaktiewe en individuele aktiwiteite help die leerders om die oogmerke van die Algemenedoelwitte en Spesifiekedoelwitte vir Wiskunde, soos vervat in die KABS dokument, te bereik. Vervolgens is die fokus op inhoudsgebiede, geskikte hulpbronne en bied geleenthede vir verskillende benaderings tot wiskunde.

Shuters Top Klas Wiskunde Graad 6 Leerdersboek: Beskikbare komponente: Shuters Top Klas Wiskunde Graad 6 Leerderboek Shuters Top Klas Wiskunde Graad 6 Onderwyser Hulpbronne Gids Shuters Top Klas Wiskunde Graad 6 Onderwyser Hulpbronne Pakket.

Features:

  • Dek al die werk in hanteerbare eenhede soos uiteengesit in die KABS dokument

  • Gebruik geskikte wiskundige taal om aktiewe leerderdeelname aan te moedig

  • Sluit illustrasies, foto's en diagramme in om leerderbegrip te bevorder

  • Bevorder noodsaaklike wiskundige woordeskat terwyl konsepte, kennis en vaardighede ontwikkel word

  • Aktiewe aanmoediging van hersiening is 'n integrale deel van die leerproses

  • Bied leerders geleenthede om take, toetse en eksamens op geskikte vlakke en tye te voltooi


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Authors:
S Foster, J Naidoo, MA Sosibo, S Sukdeo, AM Thompson, PC Wessels
Publisher Title:
Shuters Top Class Wiskunde Graad 6 Leerdersboek
Publisher:
Shuter & Shooter
Format:
Physical Hardcopy