CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Sasha word stil

R0.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799395877
UPC:
9780799395877
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Sasha word stil

Author: Jaco Jacobs  •  Illustrator: Angela Banks

Format: Paperback

Recommended for ages 3+

 

ATKV Woordveertjies: Graad RR tot Graad 1 2020

Word stil en luister ... Elke Saterdagoggend gaan doen Sasha en haar gesin inkopies. Die motor vleg deur die besige verkeer. Mamma loer in die spieëltjie. “Waarom is jy vandag so stil, Sasha?” vra sy. Sasha glimlag net en beduie met haar vinger voor haar mond. Sy spits haar ore. En luister. Sy luister … Na die gedreun en getoeter van die motors in die stad, die gezoem van stemme in die winkels, die rustige gekoer van die duif in die tuin … En ’n wonderlike plan begin in haar kop broei. Hierdie splinternuwe prenteboek deur Jaco Jacobs bevat pragtige illustrasies deur die kunstenaar Angela Banks, wat ’n klassieke, kunstige element aan die teks verleen. Die sterk fokus op geluide en musiek maak hierdie ’n baie prettige voorleesboek en ’n uitstekende manier vir ouers of onderwysers om kinders aan geluide bloot te stel.

 

About the Author

Jaco Jacobs is die skrywer van vele bekroonde, topverkoper boeke vir kleuters, kinders en tieners. Hy vertaal graag en het al vertalings vir kinders en tieners in beide fiksie- en niefiksieboeke gedoen.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
06/11/2019
Language:
Afrikaans
Pages:
32
Dimensions:
280 × 210 mm