CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

SALE - My Desktop Woordeboek

Now: R63.75
Was: R75.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9781925431797
UPC:
9781925431797
Condition:
New
Availability:
This title currently available at an unbeatable price! Shipping cost to your door is based on your total order volume and calculated at checkout.

Out of stock

Product Description

SALE - My Desktop Woordeboek

Format: Physical Hardcopy

Die My "desktop" woordeboek is ontwerp, geskryf en geillustreer vir jong kinders wat aan geskrewe taal blootgestel word. Kenmerkwe van My "desktop: woordeboek is: Aanvullende woordelyste oor gewilde onderwerpe en temas aan die einde van die boek.

Features:

  • Handige groote, kleiner as A4 so dit pas maklik in leerders se laai of tas.

  • 'n Lys van A-Z woorde (een per dubbelblad wat gereeld deur leerders in skryfwerk gebruik word.

  • 'n Blankoblok op die alfabetbladsye (bl. 4-55) wat leerders toelaat om toepaslike letters en woorde in hul eie handskrif te skryf volgens wat hul by skool leer.

  • 'n Gewilde, relevante tema vir elke letter van die alfabet en woorde wat met die tema verband hou word omring deur aantreklike en insiggewende kunswerke. Hierdie woorde, saam met die illustrasies, sal taalontwikkeling bevorder, woordeskat uitbrei, dien as boustene vir die uitbreiding van idees en die belangstelling in leer stimuleer.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Format:
Physical Hardcopy