CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Saam kan ons enige iets doen

R0.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799393972
UPC:
9780799393972
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Saam kan ons enige iets doen

Author: Caryl Hart

Format: Paperback

 

n Vriend is iemand spesiaal, van wie jy baie hou.

Iemand wat jou goed laat voel en wat jy kan vertrou.

Waar jy ook al kom, loop jy nuwe mense raak.

Kyk, dis nou jou kans, jy kan altyd vriende maak!

Vriende kan ses bene hê…

…of dalk vier…

…of twee!

'n Vriend is enige iemand vir wie JY omgee!

Hierdie prenteboek vier vriendskap, deernis en diversiteit. Die boek wys hoe belangrik dit is om saam met ander mense te wees en dat vriendskappe tussen verskillende mense gevorm kan word. Saam kan ons regtig enige iets doen!

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
25/06/2019
Language:
Afrikaans
Pages:
32
Dimensions:
275 × 250 × 3 mm