Early Bird Spring Sale – Banner & Hero
15% OFF Sitewide · 1–30 September

Our Biggest Sale of the Year

EARLY BIRD 🐣 SPRING SALE

Order early and get 15% off all textbooks.
Beat the back-to-school rush – at unbeatable prices.

CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Rooiland

R310.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780624062738
UPC:
9780624062738
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Pre-Order: Ships in 3-4 weeks

Product Description

Rooiland

Author: Tertius Kapp

Format: Softcover

Hulle't 'n bees gesteel by die wit man Rabie. Die bees se naam was Rooiland.

Hulle't vir Rooiland geslag en feesgevier. Hulle drink uit die horings: Kilikijan die bloed, Nongoloza die gal.

Toe maak hulle 'n print van die wet op die vel. Op die vel van Rooiland.

Daai's die wet. En daai wet het even survive die dag toe die hemel en die aarde geskeur het – toe Kilikijan die klipwette stukkend gegooi het en die 27’s een pad geloop het en die 28’s ’n ander pad. 'n Tronksel.

Vier gevangenes. 'n Vloeibare, ongevormde wereld. 'n Ritueel van bloed en offergawes. 'n Alledaagse geval van tronkgeweld wolk uit tot ’n konflik oor dinge wat van universele belang is.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Tafelberg
Publisher Title:
Rooiland
Authors:
Tertius Kapp
Format:
Softcover