CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Roepman

R340.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780798155342
UPC:
9780798155342
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Roepman

Author: Jan van Tonder

Format: Softcover

Hierdie roman speel af in 'n spoorwegkampgemeenskap in Durban in die sestigerjare. Die verteller is jong Timus, en saam met hom beleef ons sy inisiasie-prosesse in 'n grootmenswereld, en sy waarnemings van die mense en lewe rondom hom.

Timus is deel van 'n groot gesin wat dit nie breed het nie en waar die pa se beheptheid met die kerk ontstellende gevolge het. As jongste in die gesin is hy toegespin in sy eie droomwereld en ook agter by sy portuurs oor die soet en duister dinge van die lewe.

Hy het 'n sterk verbeelding en sy weergawe van insidente verleen 'n magies-realistiese gevoel aan die gebeure in die roman. Die fyn waarneming van menswees, die patos en humor wat mekaar afwissel, die menslikheid van hierdie roman – by tye brutaal-realisties, maar ook hartverwarmend – sal geen leser onaangeraak laat nie.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Human & Rousseau
Publisher Title:
Roepman
Authors:
Jan van Tonder
Format:
Softcover