Product Description
Reading guide: Perfect
Author: Riana Joubert
Format: Paperback
Recommended for ages 9+
Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik. By elke hoofstuk is daar ’n opsomming, vrae, interessante en/of moelike woordeskat wat uitgelig word, besprekingspunte en ander praaten skryfaktiwiteite.
Die gids sal onderwysers help om letterkundige aspekte op ’n eenvoudige manier te onderrig en al die aktiwiteite, vrae en antwoorde sal beslis die onderwyser se voorbereidingstyd verkort. Leerders kan ook die gids met vrug vir selfstudie gebruik.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace