Product Description
Rautenbach-Malherbe Staatsreg (7de uitgawe)
Author: IM Rautenbach
Format: Physical Hardcopy
Deel 1 van hierdie boek kyk inleidend na staatsreg en Deel 2 fokus op die Handves van Regte. Dit is ideaal vir twee semesterkursusse.
Contents:
-
Deel 1: Inleiding tot Staatsreg
-
Hoofstuk 1 Reg, staat en individu
-
Hoofstuk 2 Historiese oorsig
-
Hoofstuk 3 Bronne van staatsreg
-
Hoofstuk 4 Gemeenskap van mense, burgers en vreemdelinge
-
Hoofstuk 5 Grondgebied
-
Hoofstuk 6 Owerheidsgesag
-
Hoofstuk 7 Regstelsel, regspersoonlikheid, simbole en amptelike tale
-
Hoofstuk 8 Nasionale wetgewende gesag
-
Hoofstuk 9 Nasionale uitvoerende gesag
-
Hoofstuk 10 Regsprekende gesag
-
Hoofstuk 11 Provinsiale regering
-
Hoofstuk 12 Plaaslike regering
-
Deel 2: Die Suid-Afrikaanse Handves van Regte
-
Hoofstuk 13 Toepassing, uitleg, afdwinging
-
Hoofstuk 14 Uitleg van wetgewing/Ontwikkeling van die gemenereg
-
Hoofstuk 15 Beskermde persone en instellings
-
Hoofstuk 16 Pligte en beskermde gedrag en belange
-
Hoofstuk 17 Gebondenheid aan die Handves van Regte
-
Hoofstuk 18 Die beperking van regte
-
Hoofstuk 19 Gelykheid
-
Hoofstuk 20 Menswaardigheid, Lewe
-
Hoofstuk 21 Persoonlike vryheid en sekerheid, Slawerny, knegskap, dwangarbeid, Beweging
-
Hoofstuk 22 Privaatheid, Godsdiens, oortuiging en mening
-
Hoofstuk 23 Uitdrukking, Vergadering, Assosiasie, Politieke regte, Burgerskap
-
Hoofstuk 24 Bedryf, beroep en professie, Arbeid, Omgewing, Eiendom
-
Hoofstuk 25 Behuising, gesondheidsorg, voedsel, water, maatskaplike sekerheid, Kinders, Onderwys, Taal, kultuur, godsdiens
-
Hoofstuk 26 Inligting, Administratiewe geregtigheid
-
Hoofstuk 27 Toegang tot howe, Siviele en strafproses, Die reg om die handves van regte af te dwing
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.