CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Rateltaai

R0.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780639602233
UPC:
9780639602233
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Rateltaai

Ethienne Reynecke se reis van tragedie tot triomf

Author: Tinus van Staden

Format: Paperback

 

Rateltaai is die storie van die oudrugbyspeler en SuperSport-kommentator Ethienne Reynecke se annus horribilis. Hoe hy ’n driedubbele doodsaanslag in ’n enkele jaar oorleef het, hoe hy homself van die krytvloer opgetrek, die bloed uit sy mond gespoeg en sy eie houe op die lewe geplant het.

Dit is ’n getuigskrif van die mens se vermoë om vas te byt, om fisiek en emosioneel te herstel nadat jy rondgegooi en platgetrap en sommer ook in die midderif geskop is. Ethienne vertel ook interessante staaltjies oor sy grootword- en universiteitsjare, en sy belewenisse as ’n berese beroepsrugbyspeler.

Hy vertel wat hom motiveer, hoe hy oor die lewe dink en hoe hy bly vasklou aan hoop waar wanhoop ander sou meesleur. Dit is egter nie ’n rugbystorie nie.

Dit is ’n verhaal van iemand wat homself, ondanks soveel terugslae, gelukkig ag en vervulling in pa-wees, liefde en vriendskap vind. Iemand wat kies om die lig in ’n donker kamer te soek.

En as hy dit nie kry nie, self ’n vuur aan te steek.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
16/07/2021
Language:
Afrikaans
Pages:
152
Dimensions:
198 × 130 mm