Product Description
Raka (skool)
Author: NP Louw
Format: Softcover
Raka is seker die bekendste epos (verhalende gedig) in Afrikaans - NP van Wyk Louw se grootse gedig oor die stryd tussen Koki en Raka, onderskeidelik die verpersoonliking van goed en kwaad, kultuur en natuur, die verfynde en die dierlike, die geestelike en die liggaamlike. Die gedig is oorspronklik in 1941 gepubliseer, maar is vandag nog net so aktueel en relevant - 'n metafoor vir die universele stryd wat elke mens en elke groep voer.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.