Early Bird Spring Sale – Banner & Hero
15% OFF Sitewide · 1–30 September

Our Biggest Sale of the Year

EARLY BIRD 🐣 SPRING SALE

Order early and get 15% off all textbooks.
Beat the back-to-school rush – at unbeatable prices.

CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Praktiese Wenke vir Leerderdissipline

R425.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780627026461
UPC:
9780627026461
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Praktiese Wenke vir Leerderdissipline

Author: IJ Oosthuizen

Format: Physical Hardcopy

Die onderwyslandskap in Suid-Afrika het oor die afgelope dekade ingrypend verander. Een van die stroomversnellings waarin die huidige onderwysbedeling hom bevind, is dié van leerderdissipline. Tradisionele beskouings en tradisionele dissiplineringsmetodes moes wyk voor die eise van die Grondwet se Handves van Regte.

Dié situasie verg verbeeldingryke ingryping. In die lig hiervan is 'n navorsingsprojek oor leerderdissipline deur die Fakulteit Opvoedingswetenskappe van die Noordwes Universiteit geloods, en inligting oor alternatiewe benaderings tot dissipline is oor 'n wye front bekom.

Waar daar vroeër sterk op beloning en straf as dissiplinemaatreëls gefokus is, blyk dit uit hierdie navorsing dat aspekte soos mede-eienaarskap, wedersydse respek en medeverantwoordelikheid sleutels is tot die skep van 'n vrugbare nuwe leerwêreld gekenmerk deur orde en dissipline.

Die wenke in hierdie boek toon hoe elke skool op 'n kreatiewe manier te werk kan gaan om dreigende chaos in die klaskamer tot geleenthede te omskep.

Contents:

  • HOOFSTUK 1: Inleiding

  • HOOFSTUK 2: ‘n Voorkomende benadering: die opvoeder

  • HOOFSTUK 3: ‘n Voorkomende benadering: die leerder

  • HOOFSTUK 4: ‘n Voorkomende benadering: die skool

  • HOOFSTUK 5: ‘n Voorkomende benadering: die ouers

  • HOOFSTUK 6: Afwerende metodes BYLAE A: Die korrekte prosedures by ‘n dissiplinêre verhoor BYLAE B: Kontrolelys vir ‘n dissipliêre verhoor


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Van Schaik Publishers
Publisher Title:
Praktiese Wenke vir Leerderdissipline
Authors:
IJ Oosthuizen
Format:
Physical Hardcopy