CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 7 Eerste Addisionele Taal

R385.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781770029293
UPC:
9781770029293
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 7 Eerste Addisionele Taal

Authors: Rina Lamprecht, Henk Viljoen, Marlene Bester, Nic Conradie, Valerie Mocke

Format: Softcover

Piekfyn Afrikaans onderwysersgids is saamgestel volgens die KABV vir Graad 7 Eerste Addisionele Taal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur

Features:

  • te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind

  • tekssoorte aan te bied volgens temas wat verband hou met die KABV, en integrering oor die kurrikulum heen te bewerkstellig

  • ’n onderrig-, leer- en assesseringsplan vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien

  • ’n formele assesseringsprogram vir die graad, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien

  • beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur taalvaardighede en prosesse by elke aktiwiteit aan te toon

  • ’n antwoordsleutel vir elke module, riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite

  • ’n CD met hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take, asook A2-grootte volkleur plakkate en idiome.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Best Books
Publisher Title:
Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 7 Eerste Addisionele Taal
Authors:
Rina Lamprecht, Henk Viljoen, Marlene Bester, Nic Conradie, Valerie Mocke
Format:
Softcover