CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Eerste Addisionele Taal

R413.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781770029385
UPC:
9781770029385
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Eerste Addisionele Taal

Author: Riens Vosloo

Format: Softcover

’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Eerste Addisionele Taal is volgens die vereistes van die KABV. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase.

Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks. Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie.

Daar is ook langer stories en volksverhale wat jong lesers nuwe avonture gaan laat beleef. Daar is kort dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer en gedigte om te lees vir genot.

Daar is ook heelwat tekste wat leerders se lus vir lees sal aanwakker. Hulle lees oor allerlei temas waarvan hulle dalk nog nie weet nie of ontdek vreemde plekke waarvan hulle nog nooit gehoor het nie.

Stories sluit in "Melina sing 'n noot" (Nataniel), "Potyster sweis nie" (P.G. du Plessis), "Ek is jammer" (E.K.M. Dido) en ander gedigte, ensomeer. Die andwoordstel is gratis aflaaibaar: Piekfyn Afrikaans Graad 9 Eerste Addisionele Taal Leesboek memorandum


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Best Books
Publisher Title:
Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Eerste Addisionele Taal
Authors:
Riens Vosloo
Format:
Softcover