Early Bird Spring Sale – Banner & Hero
15% OFF Sitewide · 1–30 September

Our Biggest Sale of the Year

EARLY BIRD 🐣 SPRING SALE

Order early and get 15% off all textbooks.
Beat the back-to-school rush – at unbeatable prices.

CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Piekfyn Afrikaans Graad 12 Leerderboek Huistaal

R399.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781770029521
UPC:
9781770029521
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Piekfyn Afrikaans Graad 12 Leerderboek Huistaal

Authors: Riens Vosloo, Henk Viljoen, Belinda Prinsloo, Heleen Stevens

Format: Softcover

Piekfyn Afrikaans Graad 12 bevat interessante leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Huistaal. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer wat jou ervaringswêreld sal verryk en jou moontlik sal help met ’n beroepskeuse ná jou matriekjaar.

Die wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite sorg vir die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede. Jy gaan ook Piekfyn Afrikaans help jou ook met jou voorbereiding vir die halfjaar- en eindeksamen.

Al die vraestelle wat jy hierdie jaar moet aflê, word in dié handboek voorsien.

Features:

  • vir begrip verskeie fiksie- en niefiksietekste lees;

  • verskeie visuele tekste krities interpreteer en verduidelik;

  • in verskillende sosiale situasies duidelik kommunikeer;

  • vlot en ekspressief praat en toesprake lewer;

  • aandagtig en krities na taalgebruik luister, en taalstrukture en -konvensies deeglik en foutloos gebruik in mondelinge en skriftelike aanbiedings; en

  • heelwat transaksionele en kreatiewe tekste volgens prosesskryf aanbied.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Best Books
Publisher Title:
Piekfyn Afrikaans Graad 12 Leerderboek Huistaal
Authors:
Riens Vosloo, Henk Viljoen, Belinda Prinsloo, Heleen Stevens
Format:
Softcover