Product Description
Pharos Afrikaansgids: Naslaanlyste en Taalreëls
Author: Nicolaas Faasen
Format: Softcover
Die Pharos Afrikaansgids bied eenvoudige riglyne vir spelling en skryfwyses volgens die 2017-AWS en is KABV-geskik. Dit is 'n praktiese, alledaagse gids vir voorgraadse studente en ander taalgebruikers.
Behalwe vir die naslaangedeelte wat algemene taalreëls deur middel van eenvoudige definisies en voorbeelde verduidelik, bevat dit ook lyste van woorde wat spellingprobleme oplewer, meervoude en verkleining, intensiewe vorme, vergelykingsen idiome.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.