CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Paljas: Skooluitgawe

R320.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780624046226
UPC:
9780624046226
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Paljas: Skooluitgawe

Author: Chris Barnard

Format: Softcover

Op ’n verlore spoorweghalte is stasiemeester Hendrick McDonald ’n teleurstelling vir sy vrou, Katrien. Sy loop bedags agter die huis en huil as sy dink niemand sien haar nie.

Hulle dogter, Emma, kan nie meer klavier speel nie en is vasgevang in ’n saai liefdesverhouding. Hulle seun, Willem, praat twee jaar lank nie meer nie.

En al vier maak asof niks verkeerd geloop het nie. Maar dan bring ’n sirkustrein vir Manuel die nar in hul lewens.

Eers werk sy paljas met Willem, dan met hulle as gesin. Nou moet dit nog met ’n hele gemeenskap werk …


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Tafelberg
Publisher Title:
Paljas: Skooluitgawe
Authors:
Chris Barnard
Format:
Softcover