Product Description
Oxford Storieboom Klanke Graad 3 Leesboek 4: Dokter toe! (Nie-fiksie)
Format: Physical Hardcopy
Oxford Storieboom Klanke is ’n Afrikaanse aanvangsklankprogram met gegradeerde leesboeke wat aanvullend in klasse gebruik kan word. Unieke kenmerke van die reeks is klem op die gebruik van klanke, die progressie van klanke, en lewensvaardigheid-temas wat ingesluit is.
Fase 9 sluit in: Fiksie: Nou-nou Arm Flappie Seesiek Die massiewe prent Sit dit terug Niefiksie: Wat’s jou naam? ’n Reënboog van gevoelens DInge wat jou siek maak Dokter toe! ’n Grondwet vir almal In Dokter toe!, lees oor hoe om jou liggaam op te pas.”
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of SA School and Office Supplies (Pty) Ltd, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.