CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Oxford Kom Ons Oefen Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7

Now: R142.76
Was: R167.95
In stock
Write a Review
SKU:
ISBN 9780190408114
UPC:
9780190408114
Condition:
New
Availability:
Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK,In stock at warehouse • Ships in 3–5 working days

Product Description

Oxford Kom Ons Oefen Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7

Format: Physical Hardcopy

Oefen – Konsolideer – Pas jou vaardighede toe Oxford Kom ons oefen Afrikaans Eerste Addisionele Taal bied oefening en konsolidasie van alle taalkundige begrippe en -vaardighede aan wat leerders in staat sal stel om uit te blink. Die reeks is ontwikkel in lyn met die KABV en dek al die nodige taal- en skryfvaardighede vir elke kwartaal, wat aan die onderkant van elke bladsy aangedui word.

Dit maak die titels ideaal vir hersiening en oefening van kernvaardighede, sowel as eksamenvoorbereiding. Die titels is gebruikersvriendelik en is geskik vir klaskamer gebruik of as onafhanklike oefening by die huis.

Oxford Kom ons oefen gee leerders die geleentheid om te oefen, te konsolideer en sleutel taal- en skryfvaardighede toe te pas. Hierdie reeks kan gebruik word met ander handboeke wat voldoende is aan die KABV.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of SA School and Office Supplies (Pty) Ltd, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Oxford University Press
Format:
Physical Hardcopy
Next Stock ETA (Working Days):
40
Status:
Sea Freight
Author/s:
E. du Plessis T. Hoefnagels E. Kapp W. Theron
Publisher Title:
Oxf Kom Ons Oefen Afrik EAT Gr7