CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Oupa se medalje

R0.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799395822
UPC:
9780799395822
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Oupa se medalje

Author: Phil Earle

Format: Paperback

 

Marko se oupa is die dapperste mens wat hy ken – hy het selfs ’n medalje om dit te bewys! Saam gaan hulle op allerhande avonture soos ruimtereise en wilde jagtogte – sonder om eers die huis te verlaat! Maar toe Oupa alleen op sy laaste avontuur moet gaan is dit Marko se beurt om dapper te wees. Maar Oupa het vir hom ’n baie spesiale verrassing agtergelaat…

Hierdie boek vir beginnerlesers is ’n aangrypende verhaal oor liefde en verlies.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
06/11/2019
Language:
Afrikaans
Pages:
48
Dimensions:
212 × 137 × 20 mm