Product Description
Ouma Mollie en die mensvreter
Author: Fanie Viljoen
Format: Paperback
Recommended for ages 9+
ATKV-Woordveertjies: Self-reading Grade 2-3 2022
“Die laaste een in die see is ’n bolletjie snot!” roep ouma Mollie. Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal.
Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid.
Vandag is egter nie een van daardie dae nie. Dit begin toe ouma Mollie soos ’n verdrinkende meermin in die bad lê.
Gou laai sy vir Nina en Blapsie, die bas?terbrak, in haar kar, Spokie. Hulle sit af see toe.
Dis waar hulle in GROTER moeilikheid beland, want ouma Mollie wil mos leer surf. En sy wil die dolfyne voer.
En ... Nee, wag, jy moet maar self lees wat TOE gebeur.
Ai, as ouma Mollie net geluister het toe Simon Jantjies vir haar waarsku dat daar ’n HAAI in die water is. Oepsie!
Die arme haai ..
About the Author
Fanie Viljoen is one of the most loved and diverse writers in Afrikaans children's and YA literature. He was awarded twice with the Sanlam Prize for Youth Literature, as well as the M.E.R. Prize.
He has also won numerous ATKV Children's Book Awards. His young adult novels Offers vir die vlieë (2019) and Ons laaste legendariese somer (2023) won the LAPA Youth Novel Competition.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace