Product Description
Op Safari Plakker & Speletjiesboek
Format: Paperback
Dis ’n nuwe dag in die bosveld en leeu en sy groep dierevriende besluit on saam on ’n avontuur te vertrek. Wil jy saamgaan?
Daar is baie prente om in te kleur, blokraaie, woordsoekspeletjies en ander aktiwiteite. Daar is ook ’n dubbelbladsy propvol plakkers om die pragtige landskap agterin die boek mee te versier.
Kyk net hoe mooi vou die landskapbladsy uit. Hierdie plakker- en speletjies boek bied die perfekte manier om kinders te vermaak by die huis, of selfs beter nog, tydens ’n vakansie in die bosveld!
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.