CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Op pad na 'n klooster in die sneeu

R350.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780798185400
UPC:
9780798185400
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Author: Johannes de Villiers

Format: Softcover

’n Jong man begin werk by ’n apteek in Bloemfontein maar is gou ontnugter deur sy lot. Is werk, eet en slaap al wat die volgende vyftig jaar vir hom voorlê?

Wanneer hy afkom op die mistikus Thomas à Kempis se geskrifte, begin hy droom oor ’n asketiese lewe – weg van geldmaak en ambisie. Op die vooraand van sy reis na ’n Franse klooster, ontdek hy hy het ’n oom wat ’n Katolieke priester geword het, en nou woon in Parys. ’n Aangrypende roman oor ’n pelgrimstog na aanvaarding van die self.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Human & Rousseau
Publisher Title:
Op pad na 'n klooster in die sneeu
Authors:
Johannes de Villiers
Format:
Softcover