Product Description
Onderwysersgids: Tippie doen wiskunde (Vlak 1)
Author: Ashleigh Hala
Format: Paperback
Recommended for ages 5+
DIE GIDS
Die Tippie doen wiskunde-reeks fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie-temas.
Elkeen van die Tippie doen wiskunde-reekse het ‘n onderwysersgids waarin die 10 boeke per reeks tot die fynste detail bespreek en verduidelik word. Die onderwysersgids sal onderwysers en ouers toerus met omvattende en praktiese verduideliking en raad oor hoe om wiskundige konsepte op 'n eenvoudige, praktiese en prettige manier aan leerders te verduidelik.
Feitlik elke bladsy van elkeen van die 10 wiskundeboeke per graad, word breedvoerig verduidelik aan die hand van die volgende afdelings:
* Toerusting wat nodig is om die wiskunde begrippe te verduidelik
* Kernkonsepvaardighede
* Bekendstelling van die konsep
* Onderrigwenke
* Leesuitkomste
* Vaslegging
Die onderwysersgidse is per kwartaal ingedeel om onderwysers met beplanning te help. Daar is esktra werkkaartvoorbeelde vir elke kwartaal met ‘n QR-kode wat lei tot A4-grootte werkkaarte. Matrikse en assesseringshulpmiddels is ook op QR-kodes beskikbaar.
Wat maak die gids anders?
* Waar Tippie aansluit by Lewensvaardigheid en aktiwiteite in die DBO-werkboeke, word dit met ikone aangedui, met bladsyverwysing indien van toepassing.
* Voorstelle van watter konsepte vir deurlopende en/of formele assessering gebruik kan word, word aangedui.
* Die onderwysersgidse is gebruikersvriendelik met ‘n informele aanslag – ideaal vir ouers en tutors wat nie in die klaskamer staan nie.
About the Author
From a young age, Ashleigh always knew she wanted to be a teacher. Having struggled with Maths as a child, she developed a deep understanding of how anxiety around the subject can affect a child’s confidence and love of school. Through dedicated teachers and new ways of learning, Ashleigh grew to not only overcome her challenges but to develop a lasting passion for Maths.
After qualifying in 2014 with a Bachelor of Education degree, specialising in High School Mathematics, she discovered that her true calling lay in the Foundation Phase. For the past eight years, she has taught Grade 1 and 2, working within a school that embraces the constructivist approach to learning. Seeing the need for child-centred, hands-on Maths resources inspired her to collaborate on the Tippie does Maths series. This was an opportunity to create meaningful, engaging learning experiences for young children.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace