CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Om tot verhaal te kom

R320.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799393248
UPC:
9780799393248
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Om tot verhaal te kom

Author: Lizette Rabe

Format: Paperback

 

Deur elke dag te skryf, kan jy verhalend tot verhaal komProbeer sin maak met sinne wat nie wil sin maak nie. Dis die wese van skryfterapie — of journalling. En dis waarmee hierdie boek jou wil help: om deur jou gebrokenheid jouself te vind. Skryfterapie is ’n bewese manier om deur verlies en trauma te werk, ongeag wat die aard of omvang van jou trauma is — om amper letterlik ‘tot verhaal te kom’, selfs al dink jy jy kan nie skryf nie. Of jy jou werk verloor het, of deur ’n egskeiding moes worstel, of die slagoffer van misdaad was, of met ’n ernstige siekte gediagnoseer is, of ’n geliefde verloor het. Hierdie is alles lewensveranderende, traumatiese ervarings. Die antwoord oor die pad vorentoe lê in jouself: skryfterapie. Dis boonop iets wat jy in jou eie tyd kan doen, en op verskillende maniere, van letterlik ’n dagboek hou op papier, net vir jou eie oë bedoel, tot ’n digitale dagboek soos ’n aanlyn blog. Of selfs dig, of krabbel op papier … Of dalk selfs jou memoires skryf. Alles help jou ‘om tot verhaal te kom’. Hierdie boek is jou praktiese journalling-gids met van inspirasie uit die werk van vele skrywers tot praktiese ‘Maar hoe skryf ek? ’-wenke.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
01/04/2019
Language:
Afrikaans
Pages:
160
Dimensions:
198 × 130 × 14 mm
Weight:
0.2 kg